Quantcast
Channel: Schools – Middelburg Observer
Browsing all 42 articles
Browse latest View live

Video: Oepse Daizy hou konsert

Kleuterskool Oepse Daizy het hul jaarlikse afsluiting gehou.

View Article



Hoërskole ook vol

Dit is nie net by die laerskole waar daar te min plek is vir ons vinnig groeiende dorp se leerlinggetalle nie, ouers moet maande voor die tyd al seker maak hul graad agt kinders is ingeskryf.

View Article

Kanonkop Matrieks spog met matriek uitslae

Hoërskool Kanonkop se matrieks van 2014 het soos verwag, uitsonderlik presteer in die 2014 eindeksamen.

View Article

Steelcrest excels again!

The Governing Body, parents and educators of Steelcrest High School are justifiably proud of the matriculation class of 2014, who again achieved remarkably good results.

View Article

Video: HTS Middelburg Groot Geraas!

HTS Rooies het gees gevang met 'n Groot Geraas.

View Article


Video: Interhoër op Secunda

Pragatletiek het geseëvier by die jaarlikse Interhoër Saterdag op Secunda.

View Article

Video: Laerskool Middelburg ‘Groovy’ kultuurfees

Laerskool Middelburg het Woensdagaand die gala-aand gehou van hul jaarlikse kultuurfees, genaamd “Groovy Kultuurfees” en die Koedoekoppe het beslis van die beste talent op die dorp!

View Article

Video: Groentjies in die ‘Army’

Wat het "bootcamp" en die "Army" in gemeen?

View Article


Video: Laerskool Oosterlijn vier 120ste

Dit was met gemengde gevoelens wat ek Saterdag by my ou alma mater, Laerskool Oosterlijn, se hekke ingestap het.

View Article


Rooi Bulle kry hou op ken…

Die rugby-, netbal en hokkiespanne van HTS Middelburg het Saterdag opgetrek na Centurion om mee te ding in die kwartfinaal van die gewilde TUKS-Reeks.

View Article

Hulle weet ‘onmidellik’ iets is verkeerd gespel

Leerlinge van Laerskool Staatspresident C.R. Swart het aan die provinsiale rondte van die WOW Spelfees deelgeneem en uitstekend gevaar.

View Article

Video: Einstein Akademie se ‘Jukebox’

Einstein Akademie het 'n revue met die tema, 'Jukebox' aangebied.

View Article

Nuwe skoolkoshuis gebou

Die Mpumalanga Departement van Onderwys het in 2010 besluit om vyf skoolkoshuise in landelike gebiede regoor die provinsie te bou om sodoende onderrigkwaliteit te verbeter.

View Article


Middelburg se matrikulante skitter!

Middelburg het die top matrikulant in Mpumalanga! Middelburg Muslim School spog met die toppresteerder, Sumaiya Jeewa.

View Article

Brand new car for top student

Described as the pride of the province, top achiever Sumaiya Jeewa, was once again celebrated for her outstanding matric results in a ceremony attended by various dignitaries.

View Article


Opvolg: Meisies steeds weg

Gerugte dat hulle moontlik vir vriende sou gesê het dat hulle “oorsee gaan en nooit weer gekry sal word nie,” doen sedert Maandagaand die rondte.

View Article

Opvolg: Kinders steeds nie gevind

‘Kom asseblief huistoe my kind.” Die WhatsApp profielwoorde van ’n bekommerde ma omdat haar kind vir die tweede nag nie by die huis gaan slaap nie.

View Article


Nog onderskeidings vir HTS

Die 2015-matriekgroep van HTS Middelburg glimlag van oor-tot-oor nadat die hersienuitslae 'n addisionele aantal van nege A-simbole tot hul reeds puik prestasie gevoeg het! Die Rooies spog nou met 'n...

View Article

Video: Hoof op Harley skool toe!

Die hoof van Laerskool Middelburg is met 'n Harley Davidson skool toe!

View Article

Nuwe kafeteria by Kanonkop

Hoërskool Kanonkop het 'n spoggerige nuwe kafeteria!

View Article
Browsing all 42 articles
Browse latest View live




Latest Images